Ingelegde Uie

Hierdie is ‘n soetsuur inlê resep vir klein uitjies

Berei die uitjies voor deur die bo punt van elke uitjie af te sny- nie onder nie!

Sny dan ‘n vertikale gleuf deur die boonste laag- tot halfpad na onder

Meng in ‘n groot pot:

  • 2K Wit Asyn
  • 2K Water
  • 1K Wit Suiker
  • 1Eetl Vars Knoffel
  • 1Tl Sout
  • 1Eetl Fyn Swart Peper
  • 1 Lourier blaar per bottel
  • Indien jy lief is daarvoor kan jy een heel chilli (met ‘n snit in die sy) ook insit

Roer tot die suiker en sout opgelos het

Bring die mengsel tot kookpunt

Gooi nou die uie in die water en sit die plaat af- indien jou plaat nie te warm is nie kan jy die pot op die plaat laat bly staan

Sit die deksel op die pot en gaan neem ‘n ruskans tot die pot amper afgekoel het

Skep nou die uitjies in inlê bottels in en giet dan die vloeistof mengsel oor dit. Jy kan met ‘n lepel van die knoffel en swartpeper van onder in die pot uitskep en verdeel tussen die bottels.

Gooi die bottels tot oorlopens toe vol en draai die proppe op

Laat heeltemal afkoel en jy kan dadelik begin versier en uitdeel!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s