Koue Seekos Pasta

Hierdie resep is baie lekker as dit met braaivleis voorgesit word

  • 2 Pakke gemengde Seekos
  • Halwe pak spinasie Lasagne
  • 1 Blikkie room
  • Aromat

Stoom die seekos tot dit gaar is

Kook die Lasagne pasta tot dit gaar is en sny dit dan in lang stroke ongeveer 1 cm breed

Dreineer die water van die seekos terwyl dit nog warm is en meng dit saam met die warm, gedreineerde pasta

Meng nou Aromat na smaak en die blikkie room ook by

Bêre in die yskas tot dit ordenklik afgekoel het- verkieslik oornag

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s